Leef in Kontak Luisterboek Tooltip

Afbeeldingen

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • Digitaal luisterboek
  • 9780639744568
  • 01 maart 2021
Alle productspecificaties
  • Luisterboeken kunnen beluisterd worden in de bol.com Kobo app. Na synchronisatie zijn ze te vinden. Let op! Je kunt luisterboeken niet annuleren of retourneren.

Samenvatting

Geroep vir God se Doel

Dit is 30 - 33 n.C.; Jesus roep jou naam . . .

“Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)

“Gaan dan heen en maak dissipels van al die nasies.”(Matteus 28:19)

Hoe sal dit voel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer van sy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom sou volg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan?

God het gewone mense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’s en pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaal in hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik.

In Leef in kontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom te volg, terwyl ons onderwerpe verken soos

  • Om by Hom te wees
  • Om Hom te hoor praat
  • Om sy oogmerke te verstaan
  • Om sy bemagtiging te ontvang
  • Om met vertroue en gehoorsaamheid te reageer
  • Om sy doelwitte te bereik
  • Om te rus en verfris te word

God roep ons vandag steeds na Hom toe, om Hom te volg na hoër hoogtes van toewyding en aanbidding, gehoorsaamheid, oorgawe en sending.

Dit is tyd om in te skakel by God se roeping en saak.

In elke tydperk en in elke land, hef God diegene met ’n toegewyde geestelike sensitiwiteit op om sy werk te doen. Ek het ’n aanvoeling gehad dat Francois een van God se wagte is vir die tyd waarin ons leef*. –* Henry Blackaby

Francois onderrig nie net “die verbonde lewe” nie, hy leef dit ook. – Richard Blackaby

Leef in kontak is ’n boek met gebiedende spiritualiteit en gehoorsaamheid vir almal wat besig is met God se opdrag*. –* Tom Phillips

Francois Carr – is ’n katalisator vir In Kontak – die Jesus-manier. Hy is ’n outeur, spreker en mentor. Besoek Francois by connectedlifeministries.com

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
Digitaal luisterboek
Oorspronkelijke releasedatum
01 maart 2021

Betrokkenen

Hoofdauteur
Dr Francois Carr
Verteller
Anrich Herbst
Hoofduitgeverij
Digital On Demand

Overige kenmerken

Studieboek
Nee

EAN

EAN
9780639744568

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Luisterboek
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaarheid
Leverbaar
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 13 euro en 99 cent.
Direct beschikbaar
Verkoop door bol
  • Kies uit meer dan 100.000 Nederlands- en Engelstalige luisterboeken
  • Download de speciale bol Kobo app
  • Luister je boek waar en wanneer je maar wilt – online en offline
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen
Houd er rekening mee dat je downloadartikelen niet kunt annuleren of retourneren. Bij nog niet verschenen producten kun je tot de verschijningsdatum annuleren.
Zie ook de retourvoorwaarden